Margate Sport Skool Tuisblad

Margate Sport Skool Agtergrond

Die noodsaaklikheid van 'n fasiliteit wat die behoeftes en die begroting van enige sportgroep, hetsy 'n professionele sportliggaam, oorsese groep, regeringprogram, skoolspanne of sportklubs, was die rede vir die stigting van die Margate Sport en Jeug Sentrum in 1993.

'n Holistiese benadering wat insluit verblyf, maaltye, konferensiefasiliteite, sportvelde, toerusting en opleidingsprogramme is bekendgestel aan al ons waardevolle kliente.

Oor die jare, is die volgende takke ontwikkel:

  1. Margate Sportskool: Spesialiseer in skool en na-skool jeug aktiwiteite, soos sportfeeste, afrigtingskampe en programme wat hoofsaaklik oor naweke en tydens skoolvakansies plaasvind.
  2. Margate See & Sport: Verskaf akkommodasie, etes, konferensie en werkswinkelfasiliteite vir groepe en individue.
  3. Gracelands Lodge: Verskaf verblyf en etes, konferensiefasiliteite vir topmark groepe, individue, VIP's en sportamptenare.
  4. Margate Sport & Ontspanning Kollege: Hierdie is ons nuutste toevoeging wat fokus op kwaliteit opleiding in alle sportkodes. In samewerking met die FSSI het ons toegang tot Sportwetenskap Dienste en ons is geregistreer as 'n gelisensieerde diensverskaffer met Sport en Ontspanning Suid-Afrika.

Nuutste En Toekomstige Gebeure

Skool Briewe 2014

Van Ons Galery